![]() |
![]() |
![]() |
Some info about AFRIKAANS
Category
GEOGRAPHY - PLACES
Die Tugelawaterval is 'n 948 m hoë waterval. Dit is naby die oorsprong van die Tugelarivier by Mont-aux-Sources, 'n piek van die Drakensberge, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is die tweede hoogste waterval in die wêreld. Die waterval is gemiddeld 15 m wyd met 'n volume van 1 m3/s. Tegnies bestaan die val uit vyf valle met die hoogste enkele val van 411 m. Die waterval is net te voet bereikbaar.[1] <
Wikipedia contributors, "Tugelawaterval," Wikipedia, The Free Encyclopedia,
ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE