Right Pronunciation of importanti names
Sign up to our newsletter and receive new name pronunciations!

Paul Kruger

Share |

Category
POLITICS

Language
AFRIKAANS

Stephanus Johannes Paulus Kruger , ook bekend as "Oom Paul", is gebore in die Kaapkolonie uit 'n familie van Pruisiese afkoms. Hy was 'n prominente Boere weerstandsleier teen die Britse bewind en het later, op 30 Desember 1883, die laaste president van die Zuid-Afrikaansche Republiek geword. Hy is vier keer tot president verkies, die laaste keer in 1898. Sy volgehoue pogings om die Oranje-Vrystaat en ZAR te verenig, het misluk. Tydens die daaropvolgende burgeroorlog het hy Van Rensburg gesteun en Potchefstroom verower. Na die mislukking van president Burgers se uiters ambisieuse program, word hy een van die steunpilare van die nasionale weerstand teen die Britse anneksasie.

Wikipedia contributors, "Paul Kruger," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE