Right Pronunciation of importanti names

Paarl

Category
GEOGRAPHY - PLACES

Language
AFRIKAANS

Die Paarl is naas Kaapstad en Stellenbosch een van die drie oudste Europese nedersettings in Suid-Afrika. Die dorp het 112 000 inwoners in 2011 gehad[1] en lê in die provinsie Wes-Kaap, sowat 60 kilometer noordoos van Kaapstad, aan die oewers van die Bergrivier en 132 meter bo seevlak. Paarl is die grootste dorp in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit en is bekend vir sy roemryke geskiedenis en pragtige natuurskoon.

Wikipedia contributors, "Paarl," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE