Right Pronunciation of importanti names

Fokofpolisiekar

Category
MUSIC

Language
AFRIKAANS

Fokofpolisiekar is 'n Afrikaanse musiekgroep van Bellville naby Kaapstad, Suid-Afrika. Die groep het in April 2003 as 'n grap ontstaan met die doel om die konserwatiewe Afrikaanse gemeenskap te skok. Die groepsbesetting is François “van Coke” Badenhorst met voorsang, Hunter Kennedy met sang en ritmekitaar, Jaco "Snakehead" Venter op die tromme, Wynand Myburgh op baskitaar en Johnny de Ridder op hoofkitaar.

Wikipedia contributors, "Fokofpolisiekar," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE