Right Pronunciation of importanti names

Braai

Category
FOOD

Language
AFRIKAANS

Braai is 'n sosiale tradisie waartydens kos op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaargemaak word. Die tradisie het oorspronklik by die Afrikaners in Suid-Afrika begin,[1] maar het sedertdien na die res van Suidelike Afrika versprei, insluitend: Botswana, Namibië, Lesotho, Zimbabwe en Zambië.

Wikipedia contributors, "Braai," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE