Right Pronunciation of importanti names
Sign up to our newsletter and receive new name pronunciations!

Bobotie

Share |

Category
FOOD

Language
AFRIKAANS

Bobotie is 'n eg Suid-Afrikaanse gereg wat bestaan uit maalvleis en speserye met 'n eier-, melk- en borriebolaag. Daar was lank geglo dat die resep afkomstig is van die VOC kolonies in Batavia en moontlik afgelei van die Indonesiese gereg Bobotok, maar dit is meer waarskynlik dat dit reeds saam met Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom het.[1] Die Hollanders het reeds teen die tyd geweet hoe om kerrievleis te berei. Dit was so algemeen dat spesiale potte reeds teen 1752 daarvoor vervaardig is, soos wat blyk uit 'n boedelinventaris van die tydperk waarin 'n bobotijkeetel genoem is.[1]

Wikipedia contributors, "Bobotie," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE