Right Pronunciation of importanti names

Bloemfontein

Category
GEOGRAPHY - PLACES

Language
AFRIKAANS

Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die land se sesde grootste stad. Dit is ook sedert 1910 Suid-Afrika se regterlike hoofstad .[3] Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend en word in Suid-Sotho Mangaung genoem. Die stad beslaan 'n oppervlakte van 236 vierkante kilometer en het volgens die 2011-sensus 'n bevolking van 256 185.

Wikipedia contributors, "Bloemfontein," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE